durbanville besigheid sakekamer  
 
Tuis   Sakekamer   Sluit Aan   Funksies   Ons Lede   Kalender   Foto Galery   Skakels   Kontak
durbanville sakekamer
 

VISIE - Waardetoevoeging en geleenthede vir besigheids groei.

MISSIE - Durbanville Besigheid voeg waarde en geleenthede toe deur:

  • fasilitering
  • skakeling
  • opleiding
  • verteenwoordiging ten einde plaaslike sake te bevorder.

Durbanville Besigheid bied sy lede die volgende:
 

  • Verteenwoordiging by die Afrikaanse Handels Instituut en gevolglik ook verteenwoordiging in die parlement
     
  • Die toevoeging van waarde ten einde etiese sake te bevorder
     
  • Die gereelde verspreiding van relevante ekonomiese inligting aan lede
     
  • Groei (as ‘n gefasiliteerde proses) in die volgende areas kan deur Durbanville Besigheid aan sy lede gebied word:
       - Intellektueel
       - Netwerk geleenthede / Skakelings
       - Geleenthede
       - Besigheid
     
  • Lede kry toegang tot kwaliteite opleiding met kwaliteit en relevante onderwerpe Bv. Deur sprekers; Relevante
    opleiding sessies
     
  • Deur Durbanville Besigheid kry lede toegang tot die plaaslike regering
     
  • Durbanville Besigheid dien as ‘n platform / spreekbuis vir sy lede
     
  • Durbanville Besigheid dien as verteenwoordiger vir sy lede
     
  • Durbanville Besigheid dra by tot gemeenskaplike probleemoplossing
     
  • Durbanville Besigheid bied motivering vir sy lede (bv. deur relevante sprekers

Waardeproposisie in PDF formaat:


Laai af in Afrikaans >>
Download in English >>
 
 

ahi geafflilieerd Alle Regte Voorgehou © 2016