durbanville besigheid sakekamer  
 
Tuis   Sakekamer   Sluit Aan   Funksies   Ons Lede   Kalender   Foto Galery   Skakels   Kontak
welkom by ahi durbanville sakekamer
 
Die AHI is in 1942 gestig as ‘n organisasie om Afrikaanse sakelui te bemagtig en te bevorder. Uit hierdie eerste inisiatiewe het die Reddingsdaadbond en Federale Volksbeleggings ontstaan. Later het hierdie inisiatief gegroei om vele ander sakekonglomerate in te sluit.

Uit die geskiedenis en inisiatiewe van die AHI kan mens die gevolgtrekking maak dat die organisasie besonder suksesvol was in die bereiking van sy doelwitte. Sedert sy stigting het die AHI ‘n sterk reputasie opgebou van dienslewering aan sy lede, intellektuele leierskap gebied, en ‘n sterk ontwikkelingsoriëntasie getoon.
 
duranville sakekamer fuksies   sluit aan by durbanville sake
Sien ons funksies bladsy vir meer informasie.   In 2009 was by die 50 plaaslike besighede lede van Durbanville Besigheid. Dit is ons mikpunt om hierdie lede getal in die komende jaar aansienlik te vergroot.

Sluit so aan by Durbanville Besigheid in vier maklike stappe.

Indien u as lid belangstel om te adverteer op ons webtuiste, stuur gerus vir ons 'n epos!
     
 
Nuutste lede:
SOET
Drycleaning4U
Big Time Bond

Ere lid:
Dennis Smit - Stad Kaapstad
  Click here to download »
ahi geafflilieerd Alle Regte Voorgehou © 2016